Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Groot Towenaar

(image) (image)

Enige persoon wat selfs net vir die titel van Groottowenaar in oorweging kom is bykans alreeds 'n legende in hul eie tyd en is baie aankondigers in dorpe al geweldadig gedwing om die titel met omsigtigheid te hanteer. 'n Raad van die voorse towenaars oorweeg die meriete vir die toekenning van so 'n titel versigtig en die toekenning daarvan vind slegs plaas indien 'n meerderheidstem so beslis. Ongeag daarvan is enige ernstige nominasie vir die eer om 'n Groottowenaar genoem te word, 'n meester van hul kuns en oortref hulle vaardighede alreeds dié van bykans al hul eweknieë.

Al is hulle geensins krygers nie, laat hulle baie soldate met ontsag eenkant staan as hulle hul kuns op die slagveld ten toon stel.

Spesiale Nota's: Die Groottowenaar se vuurballe het towerkrag en staan altyd 'n goeie kans om 'n teenstander te tref.Spesiaal The unit has magical attacks, which always have a high chance of hitting an opponent.

Bevorder na: Opper Towenaar
Bevorder na:
Skuiwe: 72
LP: 65
Beweging: 5
EP: 150
Vlak: 4
Orde: neutraal
IDGreat Mage
Vermoëns:
(image)staf
impak
9 - 2
nabygeveg
(image)vuurbal
vuur
16 - 4
afstandgeveg
magies
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur30%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%